Interview with Elize Venter
Full Name: Elize Venter
Age: 34
Birth Date: 4 November 1973
Marital Status:
Eyes:
Hair:
Length:
Favorites: Vakansies
Interviews
Full Name: Elize Venter
Age: 34
Birth Date: 4 November 1973
Marital Status:
Eyes:
Hair:
Length:
Favorites: Vakansies
Waar is jy gebore en hoekom het jy Secunda/Trichardt tpe getrek?
Pietersburg. My ouers bly hier op ‘n plaas tussen Bethal en Trichardt
Wat is jou grootste droom?
Om ‘n baie suksesvolle besighiedsvrou te wees en die beste ma en vrou vir my gesin.
As watter tipe persoon sou jy jouself beskryf?
Ekstrovert en baie positief
Sonder wat sal jy verlore wees?
My man en my Seuntjie
Waneer het Villa da Mor ontstaan en wat het jou laat besluit om Villa da Mor te begin?
In 2002, daar was ‘n aanvraag
Gee vir ons ‘n kort beskrywing van Villa da Mor se “core”:
Villa da Mor strewe daarna om goeie opgeleide studente met baie goeie waardes en trots op te lei
Watse raad kan jy vir besigheids vrouens in Secunda gee?
Hou jou kop hoog as jy iets aanpak want die sukses le by jouself.
Wat gee jou die meeste dryfkrag?
As mense negatiewe dinge te se het, om hulle verkeerd te bewys, veral as hulle feite nie reg is nie
Hoe het dit gebeur dat jy genomineer is as ‘n finalis vir Mev Suid Afrika?
Suna Bossert het my genomineer, sy is ‘n baie goeie vriendin van my.
Wat is jou vooruitsigte vir die kompetisie en die res van die voorbereiding?
Ek wil graag sien hoe my besigheid groei en ek wil as ‘n goeie besigheidsvrou raakgesien word
Idien jy die titel van Mev Suid Afrika wen, wat sal die eerste ding wees wat jy gaan doen?
Ek sal meer wil uitreik na diere, ek is ‘n groot diere liefhebber, ek sal meer vir diere wil doen veral die honge wat opgelei word vir die blindes, dit kos vreeslik baie geld on hulle opgelei te kry.
Wat dink jy is die wenresep in ‘n suksesvolle besigheid te he?
Glo in wat jy doen en weet wat jy doen is om iemand se sukses in die lewe te bevorder
Wat sou jy graag wil he moet die gemeenskap van jou weet?
Dat ek my kop hoog hou en ek weet ek is ‘n baie goeie goeie sake vrou, en dat ALLE studente van Villa da Mor die beste in hulle veld is
Ek wil graag he mense moet groot asb betrokke raak by “I can see” dit is die honde wat opgelei word vir die blinde mense.
Ek het iemand wonderliks ontmoet, Adel Venter, wat blind is. Sy het my die hele dag gewys net wat haar hond maak.Dit is iets om te sien, ons was winkels toe en die hond het ons oral geen gevat en waar daar opdrande was het hy vir ons gewys en aftrande ook. Dit is waarom ek wil he die honde moet meer voor gedoen word en die mense wat hulle oplei.
Enigiemand kan my kontak vir donasies
Comments21 Responses to “Elize Venter”
Got something to say?
on January 13th, 2009 7:25 am
Dis die grootste klomp bull wat ek nog gehoor het… Als wat uit daai mond kom in snert.
on January 13th, 2009 7:43 am
Stadig maar seker draai die wiel…..
on January 14th, 2009 3:43 am
Please be advised that all donations for I can See must go into the official bank account.
Regards
Sharon Knowles
http://www.icansee.co.za
on May 11th, 2009 4:35 am
Mev Suid Africa????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????
As jy deel neem aan so kompetiesie, dan moet jy mos mooi wees, of hoe???????????
on May 11th, 2009 4:37 am
Party mense het maar ‘n groot droom en sien dan net niks anders as jou eie “fame”
Net mooi mense moet mos deel neem aan Mev Suid Afrika.
Ek sou nie deel neem as ek so gesig gehad het nie, eks jammer, eks maar net eerlik……….
on June 22nd, 2009 9:24 am
Hahahahahahaha! Goeie een Doug!
on July 24th, 2009 1:22 am
jy was nog altyd daar vir ons Studente en ons wardeer alles wat villa da mor vir ons gedoen het
en die jaar is nog nie eers om nie en ons het al almal werk en is baie gelukkig
baie liefde
ons 2de jaars
on July 24th, 2009 1:24 am
Ek ding die Mense weet nie mooi waar oor Mev Suid Afrikan gaan nie
jy moet ‘n besigheids mens wees en omgee vir jou mede mens en nie nodig om mooi te wees nie
Buitendien mooigheid is nie alles nie
Susan
on July 25th, 2009 1:31 pm
snert oor en oor ? eenvoudig
on September 7th, 2009 5:46 am
Wat bedoel julle sy is nie mooi nie?
Sy het daai sexy juffrou look - Elize you’ll get it from me
on October 1st, 2009 5:31 am
elize jy is darm so n voorgee jisis, ek is bly die wiel draai vir ons almal, n goeie ma vir jou seuntjie, wat deur julle bediende op gepas word. hahahaha
on October 8th, 2009 9:13 am
Die Bybel leer ons die tong is die kleinste, maar venynigste en rig die grootste skade aan…
Indien iemand nie iets goeds kan sĂȘ van iemand anders nie, bly liewer stil. Die oordeel waarmee ons oordeel sal ons geoordeel word (is jy nie besig om God se skepping te oordeel nie?)
Wat jy dink het niks met eerlikheid te doen nie, dis jou eie subjektiewe verwysingsraamwerk van jou belewenis van iets of iemand wat jy deel.
Dankie vir dit wat jy vir ander doen en dat jy ‘n voorbeeld probeer wees. Elize, wilskrag om bo uit te kom en te “oorleef” ten spyte van afbrekende kritiek, is op sigself noemenswaardig.
on November 1st, 2009 12:34 pm
Kan julle mense glad nie spel nie? Gaan vra tog asb. julle skoolgeld terug.
En, julle behoort julle te skaam om so sleg te praat van ander mense!
on December 5th, 2009 12:08 pm
Die front is daar en die wiel het at laast gedraai, dit wat jy aan ander gedoen het - kom nou n bietjie terug na jou, vat so - ouma het die lekker gebak - jy’t nie gedingk wat jy doen nie - ne!
on January 27th, 2010 3:34 am
JA, DIE KOMMENTAAR SPREEK VANSELF. DANKIE VIR DIE WIE OOK AL DIE GESKREE MOES AANHOOR! AAN JOU OPTREDE WORD JY GEKEN!
on March 24th, 2010 11:57 am
Jys n lekker n ou skelim ne? jy soek die vout by ander maar jy staan self agter die deur
on April 29th, 2010 2:35 am
Tokkie Reinecke, jy kan net so ‘n aaklige mens wees die dag wat jy wil…aan JOU optrede word JY geken
on April 29th, 2010 6:30 am
Susan Vanloos, ek is so bly jy ken my, want jua ek is ‘n AAKLIGE mens wanneer my familie en/of my besigheid te na gekom word. Dus, jy ken my, dan het jy seker my familie of my besigheid te na gekom. Almal het mos vanne, blykbaar net nie jy nie. Komaan man, ons is mos trotse mense. Hoekom nie jou van bysit nie?
on May 17th, 2010 10:55 pm
JA LOLLA EN SUSAN, LYK MY JULLE 2 MOET JUL SKOOLGELD GAAN TERUGVRA, WANT DIE AFRIKAANS????????? SJOE, WAAR KOM JULLE VANDAAN?
on May 28th, 2010 6:14 am
Op publieke forums moet mense maar versigtig wees wat hulle kwytraak. Die wet tov kubergesprekke hou nogal interessante gevolge in wat van boetes tot tronkstraf kan lei. ‘n Paar van julle maak julleself gereeld skuldig daaraan. As iemand julle eendag gaan vasvat gaan julle groot moeilikheid optel want alles is publieke rekord en die bewyslas is baie maklik.
on June 3rd, 2010 9:59 am
Die mense weet nie waarvan hulle praat nie, as n mens haar eers leer ken dan sien jy die duiwel in haar, net reg om jou te braai. sy sak k…….k aan jou verkoop en n mens sal daar voor val en dans dit te laat, sy lieg en bedrieg die mense, word wakker eenvoudig