Archives for Interviews

Martie Liebenberg

This article was published on January 30, 2008 and has had 1,057 views.

Waar is jy gebore en wanner het jy Secunda toe getrek? Ek is in Jagersfontein in die vrystaat gebore. My ma is oorlede toe ek 8 maande oud is. My pa het daai tyd op die paaie gewerk, so tussen die werk...